• Testimonial

  • Dankie vir Carin Park se unieke manier om tot jou redding te kom vir stoorplek waneer jy dit nodig het. Nie een dag het ons n bekommernis gehad oor die veiligheid van ons items nie, ons stoorplek was netjies, skoon en perfek vir wat ons nodig gehad het. Die personeel het dit ook vir ons maklik gemaak, altyd vriendelik en hulpvaardig. Vir Carin met haar “mens-mens” verhouding – duisend dankies – jy het ons lewe makliker gemaak. Ek beveel Carin Park enige tyd aan vir veilige stoorplek, en mense wat omgee. Groete Carin, en mooi wense vir 'n voorspoedig toekoms. Tinka

    Aletta Kruger

  • It was such a pleasure storing our furniture with Rent-A-Garage when we were moving and did not have enough space. We were not worried about our belongings for one moment as the security is so tight. The staff was very friendly and helped us choose the perfect unit size since we had no clue how much space we would need. Thank you to the Rent-A-Garage team, you guys are great!

    Nadia Greeff

  • Provide us with your Testimonial.

     Testimonials are the best way to communicate with us to let us know what you thought of our service.

    Let your Testimonial do the talking for you.